25
chapters down, 5 to go. Dis wat ek gister met groot verligting op my
Fb-groep se muur kon skryf. Maar as ek teen einde Januarie die ms vir
Riana wil stuur, moes ek vandeesweek al by hfst 26 gewees het. Dan
sou ek miskien tussen Krismis en Nuwejaar 'n paar dae kon rus. En
teen middel Januarie die laaste hfstk kon skryf sodat daar minstens 2
weke oor is vir oorlees en herskryf en afrond. Nou is daar geen
sprake van rus nie, net werk werk werk want die nag kom nader.
No comments:
Post a Comment