Thursday

Saterdag 3 Maart 2012 (Kimberley)

Ja, Verwoerd se moord sal dit wees. Besluit dis die uittreksel wat ek volgende week by die Woordfees gaan lees. So kom ons om so kom ons om.

Hier in Kimberley by die Northern Cape Writers Congress het ek heerlik met die ander skrywers gekuier en gisteraand askoek geƫet en die riel leer dans. What next?

No comments:

Post a Comment