Thursday

Vrydag 2 September 2011



Dis nou al meer as 6 maande wat ek min of meer heeltyds aan hierdie roman werk. Darem al oor die helfte – maar aanhef lê voor. As ek teen hierdie tempo aanhou, as niks onvoorsiens voorval om my roetine heeltemal te onderbreek nie, as, as, as... Anders gestel, as die geluk aan my kant is, behoort ek teen middel Januarie op die laatste 'n voltooide eerste weergawe vir my uitgewer te kan gee.

No comments:

Post a Comment